top of page

Hoephoep Baba - Kombersies

Hieruit is Hoephoep Baba gebore - 'n klein kreatiewe besigheid wat spesialiseer in tekstielgebaseerde baba- en kleuterprodukte. Ek illustreer en ontwerp al ons produkte self, en dit maak altyd my hart warm om te sien hoe hulle gebruik word om 'n nuwe babakamer te versier of vreugde bring vir 'n spesiale baba of kleuter in jou lewe! ​ Ons kombersies werk perfek as babatee-geskenke, of as deel van jou eie hospitaaltassie as jy 'n kleinding aan die kom het.
Hieruit is Hoephoep Baba gebore - 'n klein kreatiewe besigheid wat spesialiseer in tekstielgebaseerde baba- en kleuterprodukte. Ek illustreer en ontwerp al ons produkte self, en dit maak altyd my hart warm om te sien hoe hulle gebruik word om 'n nuwe babakamer te versier of vreugde bring vir 'n spesiale baba of kleuter in jou lewe! Ons kombersies werk perfek as babatee-geskenke, of as deel van jou eie hospitaaltassie as jy 'n kleinding aan die kom het.
bottom of page