top of page

Afrikaanse Bybel Fleece Kombersie

From $380.00Sale Price
Size
Baba - 75x100cm
Kleuter - 100x150cm
Quantity

Storie oor ons Bybelkombersie:


'n Pragtige geskenk vir 'n nuwe baba, en die perfekte manier om met jou kleuter te begin gesels oor die Bybel. Nege gunsteling Bybelstories word op hierdie unieke kombersie geïllustreer. Ons fleece komberse werk perfek as “swaddles” vir nuutgebore babas of om jou kleuter warm en snoesig te hou. Al ons komberse bevat oorspronklike illustrasies wat met die hand ontwerp is, gedruk op sagte, hoë-kwaliteit fleece materiaal. Ons is ingestel op detail en gee baie aandag aan kwaliteit afwerking, sodat jou baba/kleuter nog vir etlike jare hul kombersie sal kan koester en geniet.


Ons het voorraad in die baba kombersies. As dit uit voorraad is en jy wil bestel vat order 6 weke.

    Related Products

    bottom of page